-
Jesaja 30:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En dit sal beslis gebreek word soos ’n groot kruik van die pottebakkers gebreek word,+ wat verbrysel word sonder dat dit ontsien word, sodat daar onder sy verbryselde stukke geen erdeskerf gevind kan word waarmee die vuur uit die vuurherd gekrap of water uit ’n vleiagtige plek geskep kan word nie.”+
-