Jeremia 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+ Jeremia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:9 Jeremia, bl. 33-34
9 Daarop het Jehovah sy hand uitgesteek en my mond daarmee aangeraak.+ Toe het Jehovah vir my gesê: “Kyk, ek het my woorde in jou mond gelê.+