Jeremia 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar hulle het nie in hulle hart gesê nie: “Laat ons tog Jehovah ons God vrees,+ die Een wat die stortreën en die herfsreën en die lentereën op hulle tyd gee,+ wat selfs die voorgeskrewe weke van die oes vir ons bewaar.”+
24 Maar hulle het nie in hulle hart gesê nie: “Laat ons tog Jehovah ons God vrees,+ die Een wat die stortreën en die herfsreën en die lentereën op hulle tyd gee,+ wat selfs die voorgeskrewe weke van die oes vir ons bewaar.”+