Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 dan sal ek beslis vir julle land reën gee op die vasgestelde tyd daarvoor,+ herfsreën en lentereën,+ en jy sal inderdaad jou graan en jou soet wyn en jou olie insamel.

  • Psalm 147:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Die Een wat die hemel met wolke bedek,+

      Die Een wat reën vir die aarde berei,+

      Die Een wat op die berge groen gras laat uitspruit.+

  • Joël 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En julle, kinders van Sion, wees bly en verbly julle in Jehovah julle God;+ want hy sal julle sekerlik die herfsreën in die regte maat gee,+ en hy sal ’n stortreën op julle laat neerdaal, herfsreën en lentereën, soos vroeër.+

  • Jakobus 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Beoefen dan geduld, broers, tot die teenwoordigheid+ van die Here. Kyk! Die boer wag vir die kosbare vrug van die aarde en beoefen geduld ten opsigte daarvan totdat hy die vroeë reën en die laat reën kry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel