Jeremia 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “En daar was ook ’n man wat in die naam van Jehovah geprofeteer het, Uriʹa, die seun van Semaʹja, uit Kirʹjat-Jeaʹrim.+ En hy het teen hierdie stad en teen hierdie land bly profeteer ooreenkomstig al die woorde van Jeremia.
20 “En daar was ook ’n man wat in die naam van Jehovah geprofeteer het, Uriʹa, die seun van Semaʹja, uit Kirʹjat-Jeaʹrim.+ En hy het teen hierdie stad en teen hierdie land bly profeteer ooreenkomstig al die woorde van Jeremia.