Jeremia 44:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Julle het al die rampspoed gesien wat ek oor Jerusalem+ en oor al die stede van Juda gebring het, en kyk, hulle is vandag ’n verwoeste plek, en daar is geen inwoner in hulle nie.+
2 “Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Julle het al die rampspoed gesien wat ek oor Jerusalem+ en oor al die stede van Juda gebring het, en kyk, hulle is vandag ’n verwoeste plek, en daar is geen inwoner in hulle nie.+