Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die hele krygsmag van Galdeërs wat by die hoof van die lyfwag was, het die mure van Jerusalem rondom afgebreek.+

  • 2 Kronieke 36:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.

  • Jeremia 39:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die Galdeërs het die huis van die koning en die huise van die volk met vuur verbrand,+ en hulle het die mure van Jerusalem afgebreek.+

  • Jeremia 52:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die hele krygsmag van die Galdeërs wat by die hoof van die lyfwag was, het al die mure van Jerusalem rondom afgebreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel