18 Wanneer ek vir ’n goddelose sê: ‘Jy sal sekerlik sterf’,+ en jy waarsku hom nie en praat nie om die goddelose teen sy goddelose weg te waarsku om hom in die lewe te hou nie,+ dan sal hy, omdat hy goddeloos is, in sy oortreding sterf,+ maar sy bloed sal ek van jou hand terugeis.+