Spreuke 14:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+ Esegiël 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en die hoorder die geluid van die horing hoor maar hom glad nie laat waarsku nie,+ en ’n swaard kom en neem hom weg, dan sal sy bloed op sy eie hoof wees.+ Romeine 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+
32 Weens sy slegtheid sal die goddelose neergestoot word,+ maar die regverdige sal ’n toevlug in sy onkreukbaarheid vind.+
4 en die hoorder die geluid van die horing hoor maar hom glad nie laat waarsku nie,+ en ’n swaard kom en neem hom weg, dan sal sy bloed op sy eie hoof wees.+
23 Want die loon wat die sonde betaal, is die dood,+ maar die gawe+ wat God gee, is die ewige lewe+ deur Christus Jesus, ons Here.+