16 En al die owerstes van die see sal beslis van hulle trone+ afklim+ en hulle moulose oorklere afgooi, en hulle sal hulle geborduurde klere uittrek. Hulle sal hulle met bewing beklee. Op die grond sal hulle gaan sit,+ en hulle sal beslis elke oomblik bewe+ en jou verbaas aanstaar.