Esegiël 33:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Mensekind, die bewoners van hierdie verwoeste plekke+ sê van die land van Israel: ‘Abraham was net een, en tog het hy die land in besit geneem.+ En ons is baie; aan ons is die land as ’n besitting gegee.’+
24 “Mensekind, die bewoners van hierdie verwoeste plekke+ sê van die land van Israel: ‘Abraham was net een, en tog het hy die land in besit geneem.+ En ons is baie; aan ons is die land as ’n besitting gegee.’+