Esegiël 33:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Mensekind, die bewoners van hierdie verwoeste plekke+ sê van die land van Israel: ‘Abraham was net een man, en tog het hy die land in besit geneem.+ Maar ons is baie, en daarom is die land sekerlik as ’n besitting aan ons gegee.’
24 “Mensekind, die bewoners van hierdie verwoeste plekke+ sê van die land van Israel: ‘Abraham was net een man, en tog het hy die land in besit geneem.+ Maar ons is baie, en daarom is die land sekerlik as ’n besitting aan ons gegee.’