-
Daniël 3:28Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
28 Nebukadneʹsar het geantwoord en gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur+ en sy knegte gered het wat op hom vertrou het+ en wat die woord van die koning verander het en hulle liggame oorgegee het, omdat hulle geen ander god behalwe hulle eie God+ wou dien+ en aanbid nie.+
-