Joël 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Voor hom uit het ’n vuur verteer,+ en agter hom verslind ’n vlam.+ Soos die tuin van Eden is die land voor hom;+ maar agter hom is ’n verlate wildernis, en ook het niks daarvan ontkom nie.
3 Voor hom uit het ’n vuur verteer,+ en agter hom verslind ’n vlam.+ Soos die tuin van Eden is die land voor hom;+ maar agter hom is ’n verlate wildernis, en ook het niks daarvan ontkom nie.