Joël 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Jehovah sal beslis sy stem voor sy krygsmag+ uit laat hoor,+ want sy kamp is baie talryk.+ Want hy wat sy woord uitvoer, is magtig; want die dag van Jehovah is groot+ en baie vreesinboesemend, en wie kan dit deurstaan?”+ Joël Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:11 “Hele Skrif”, bl. 147-148
11 En Jehovah sal beslis sy stem voor sy krygsmag+ uit laat hoor,+ want sy kamp is baie talryk.+ Want hy wat sy woord uitvoer, is magtig; want die dag van Jehovah is groot+ en baie vreesinboesemend, en wie kan dit deurstaan?”+