Amos 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Gasa,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge in ballingskap weggevoer het+ om hulle aan Edom uit te lewer.+
6 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Gasa,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge in ballingskap weggevoer het+ om hulle aan Edom uit te lewer.+