31 “En jy moet ’n lampstaander van suiwer goud maak. Van dryfwerk moet die lampstaander gemaak word.+ Sy voetstuk, sy arms, sy kelke, sy knoppe en sy bloeisels moet daaruit voortkom.
49 en die lampstaanders,+ vyf regs en vyf links voor die binneste vertrek, van suiwer goud,+ en die bloeisels+ en die lampe+ en die snuiters,+ van goud,