22 Maar toe hy hoor dat Argelaʹus in die plek van sy vader Herodes as koning van Judeʹa heers, het hy bang geword om daarheen te gaan. Omdat hy bowendien ’n goddelike waarskuwing in ’n droom gegee is,+ het hy daarvandaan weggegaan na die gebied van Galileʹa+