25 “Wees gou om sake te skik met die een wat jou by die gereg aankla, terwyl jy saam met hom daarheen op pad is, sodat die aanklaer+ jou nie op die een of ander wyse aan die regter oorgee en die regter jou aan die geregsdienaar oorgee en jy in die gevangenis gegooi word nie.