Matteus 12:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Mense van Niʹneve sal in die oordeel saam met hierdie geslag+ opstaan en sal dit veroordeel;+ want hulle het berou gehad as gevolg van wat Jona+ gepreek het, maar kyk! iets meer as Jona is hier. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:41 “Hele Skrif”, bl. 153, 154-155
41 Mense van Niʹneve sal in die oordeel saam met hierdie geslag+ opstaan en sal dit veroordeel;+ want hulle het berou gehad as gevolg van wat Jona+ gepreek het, maar kyk! iets meer as Jona is hier.