Markus 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het daarvandaan opgestaan en by die grensgebiede van Judeʹa en oorkant die Jordaan gekom, en ’n skare het weer by hom bymekaargekom, en soos hy gewoond was, het hy hulle weer begin leer.+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:1 Grootste mens, hfst. 95
10 Hy het daarvandaan opgestaan en by die grensgebiede van Judeʹa en oorkant die Jordaan gekom, en ’n skare het weer by hom bymekaargekom, en soos hy gewoond was, het hy hulle weer begin leer.+