Markus 10:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het daarvandaan weggegaan en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom. ’n Skare het weer by hom bymekaargekom, en soos gewoonlik het hy hulle begin leer.+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:1 Grootste mens, hfst. 95
10 Hy het daarvandaan weggegaan en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom. ’n Skare het weer by hom bymekaargekom, en soos gewoonlik het hy hulle begin leer.+