Lukas 5:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Ook gooi niemand nuwe wyn in ou wynsakke nie; maar as hy dit doen, dan sal die nuwe wyn die wynsakke laat bars,+ en dit sal uitloop en die wynsakke sal bederf wees.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:37 Die Wagtoring,2010/3/1, bl. 15 Grootste mens, hfst. 28
37 Ook gooi niemand nuwe wyn in ou wynsakke nie; maar as hy dit doen, dan sal die nuwe wyn die wynsakke laat bars,+ en dit sal uitloop en die wynsakke sal bederf wees.+