9 Toe het daar ’n harde geskreeu losgebars,+ en sommige van die skrifgeleerdes van die party van die Fariseërs het opgestaan en heftig begin twis en gesê: “Ons vind niks verkeerds in hierdie man nie;+ maar as ’n gees of ’n engel met hom gepraat het,+—.”