Romeine 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 ten einde sy eie regverdigheid+ in die teenswoordige tyd te toon, sodat hy regverdig sal wees ook wanneer hy die mens regverdig verklaar+ wat geloof in Jesus het. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 3:26 Die Wagtoring,2005/11/1, bl. 13
26 ten einde sy eie regverdigheid+ in die teenswoordige tyd te toon, sodat hy regverdig sal wees ook wanneer hy die mens regverdig verklaar+ wat geloof in Jesus het.