Romeine 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Tog het hulle nie almal die goeie nuus gehoorsaam nie.+ Want Jesaja sê: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat by ons gehoor is?”+ Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:16 Die Wagtoring,2011/8/15, bl. 11 Jesaja se profesie II, bl. 198-199
16 Tog het hulle nie almal die goeie nuus gehoorsaam nie.+ Want Jesaja sê: “Jehovah, wie het geloof gestel in wat by ons gehoor is?”+