2 Korintiërs 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Enigiets wat julle iemand goedgunstig vergewe, vergewe ek ook.+ Trouens, wat my betref, wat ek ook al goedgunstig vergewe het, as ek enigiets goedgunstig vergewe het, was om julle onthalwe voor Christus se aangesig; 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:10 Die Wagtoring,2006/1/15, bl. 29
10 Enigiets wat julle iemand goedgunstig vergewe, vergewe ek ook.+ Trouens, wat my betref, wat ek ook al goedgunstig vergewe het, as ek enigiets goedgunstig vergewe het, was om julle onthalwe voor Christus se aangesig;