Galasiërs 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Soos ons hierbo gesê het, sê ek nou ook weer: Wie ook al aan julle iets as goeie nuus bekend maak buiten dit wat julle aangeneem het,+ laat hom vervloek wees.
9 Soos ons hierbo gesê het, sê ek nou ook weer: Wie ook al aan julle iets as goeie nuus bekend maak buiten dit wat julle aangeneem het,+ laat hom vervloek wees.