-
Galasiërs 2:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 en wat weet dat ’n mens nie weens werke van die wet regverdig verklaar word nie,+ maar net deur geloof+ in Christus Jesus, selfs ons het ons geloof in Christus Jesus gestel, sodat ons regverdig verklaar kan word weens geloof in Christus+ en nie weens werke van die wet nie, want geen vlees sal weens werke van die wet regverdig verklaar word nie.+
-