1 Timoteus 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 wat mense verbied om te trou+ en hulle beveel om hulle te onthou van voedsel+ wat God geskep het+ om met danksegging gebruik te word deur dié wat geloof het+ en die waarheid noukeurig ken.
3 wat mense verbied om te trou+ en hulle beveel om hulle te onthou van voedsel+ wat God geskep het+ om met danksegging gebruik te word deur dié wat geloof het+ en die waarheid noukeurig ken.