1 Korintiërs 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Maar as iemand dink dat hy hom onbehoorlik gedra ten opsigte van sy maagdelikheid,+ as dit verby die bloei van die jeug is, en dit is hoe dit moet geskied, laat hom doen wat hy wil; hy sondig nie. Laat hulle trou.+ 1 Korintiërs 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ons het die reg om ’n suster as vrou+ rond te neem net soos die res van die apostels en die Here se broers+ en Sefas,+ nie waar nie? Hebreërs 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+
36 Maar as iemand dink dat hy hom onbehoorlik gedra ten opsigte van sy maagdelikheid,+ as dit verby die bloei van die jeug is, en dit is hoe dit moet geskied, laat hom doen wat hy wil; hy sondig nie. Laat hulle trou.+
5 Ons het die reg om ’n suster as vrou+ rond te neem net soos die res van die apostels en die Here se broers+ en Sefas,+ nie waar nie?
4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+