Hebreërs 12:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+ Hebreërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:26 Die Wagtoring,2006/5/15, bl. 31 2006/4/15, bl. 20
26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+