1 Petrus 2:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel. 1 Petrus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:23 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/8, bl. 28 Die Wagtoring,2006/5/1, bl. 21
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.