7 maar in die dae wanneer die sewende engel+ homself laat hoor, wanneer hy op die punt staan om op sy trompet te blaas,+ word die heilige geheim+ van God ooreenkomstig die goeie nuus wat hy aan sy eie slawe, die profete, bekend gemaak het,+ inderdaad tot ’n einde gebring.”