Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 10:1

Kruisverwysings

  • +Da 10:21; Jud 9; Op 12:7
  • +Da 7:13; Op 1:7
  • +Mal 4:2; Mt 17:2
  • +Op 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 155

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 13

    1988/10/15, bl. 13-14

Openbaring 10:2

Kruisverwysings

  • +Heb 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 155-156

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 13-14

Openbaring 10:3

Kruisverwysings

  • +Spr 20:2; Op 5:5
  • +Eks 19:16; Op 4:5; 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 156-157

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 19

Openbaring 10:4

Kruisverwysings

  • +Op 10:8
  • +Da 12:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 157

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 19

Openbaring 10:5

Kruisverwysings

  • +Da 12:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 157

Openbaring 10:6

Kruisverwysings

  • +Ps 90:2; 1Ti 1:17; Op 4:9
  • +Jer 10:10
  • +Ge 14:19
  • +Eks 20:11; Ne 9:6; Ps 146:6; Han 4:24
  • +Jes 46:13; Ese 12:25; Hab 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 157

Openbaring 10:7

Kruisverwysings

  • +Op 8:6
  • +Op 11:15
  • +Mr 4:11
  • +Am 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 157-158, 171

    Die Wagtoring (1990),

    1990/1/15, bl. 19-20

    1989/4/1, bl. 19

    1988/12/15, bl. 13-14

Openbaring 10:8

Kruisverwysings

  • +Op 10:4
  • +Op 10:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 158-160

Openbaring 10:9

Kruisverwysings

  • +Ese 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 158-160

Openbaring 10:10

Kruisverwysings

  • +Jer 15:16
  • +Ps 119:103; Ese 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 158-160

    Die Wagtoring (1988),

    1988/12/15, bl. 13

    1988/10/15, bl. 14

Openbaring 10:11

Kruisverwysings

  • +Jer 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 158-160

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 10:1Da 10:21; Jud 9; Op 12:7
Op. 10:1Da 7:13; Op 1:7
Op. 10:1Mal 4:2; Mt 17:2
Op. 10:1Op 1:15
Op. 10:2Heb 2:8
Op. 10:3Spr 20:2; Op 5:5
Op. 10:3Eks 19:16; Op 4:5; 11:19
Op. 10:4Op 10:8
Op. 10:4Da 12:4
Op. 10:5Da 12:7
Op. 10:6Ps 90:2; 1Ti 1:17; Op 4:9
Op. 10:6Jer 10:10
Op. 10:6Ge 14:19
Op. 10:6Eks 20:11; Ne 9:6; Ps 146:6; Han 4:24
Op. 10:6Jes 46:13; Ese 12:25; Hab 2:3
Op. 10:7Op 8:6
Op. 10:7Op 11:15
Op. 10:7Mr 4:11
Op. 10:7Am 3:7
Op. 10:8Op 10:4
Op. 10:8Op 10:2
Op. 10:9Ese 2:8
Op. 10:10Jer 15:16
Op. 10:10Ps 119:103; Ese 3:3
Op. 10:11Jer 1:10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 10:1-11

Openbaring

10 En ek het ’n ander sterk engel+ uit die hemel sien neerdaal, geklee met ’n wolk,+ en daar was ’n reënboog op sy kop, en sy gesig was soos die son,+ en sy voete+ was soos vuurpilare, 2 en hy het in sy hand ’n geopende boekrolletjie gehad. En hy het sy regtervoet op die see gesit, maar sy linkervoet op die aarde,+ 3 en hy het met ’n harde stem uitgeroep net soos wanneer ’n leeu+ brul. En toe hy uitroep, het die sewe donderslae+ hulle eie stemme laat hoor.

4 En toe die sewe donderslae praat, het ek op die punt gestaan om te skryf; maar ek het ’n stem uit die hemel+ hoor sê: “Verseël die dinge+ wat die sewe donderslae gesê het, en moet dit nie neerskryf nie.” 5 En die engel wat ek op die see en op die aarde sien staan het, het sy regterhand na die hemel opgehef,+ 6 en hy het gesweer by die Een wat vir ewig en altyd+ lewe,+ wat die hemel en die dinge daarin en die aarde+ en die dinge daarin en die see en die dinge daarin+ geskep het: “Daar sal geen uitstel+ meer wees nie; 7 maar in die dae wanneer die sewende engel+ homself laat hoor, wanneer hy op die punt staan om op sy trompet te blaas,+ word die heilige geheim+ van God ooreenkomstig die goeie nuus wat hy aan sy eie slawe, die profete, bekend gemaak het,+ inderdaad tot ’n einde gebring.”

8 En die stem+ wat ek uit die hemel gehoor het, praat weer met my en sê: “Gaan, neem die geopende boekrol wat in die hand van die engel is wat op die see en op die aarde staan.”+ 9 En ek het na die engel toe gegaan en vir hom gesê om die boekrolletjie vir my te gee. En hy het vir my gesê: “Neem dit en eet dit op,+ en dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit soet wees soos heuning.” 10 En ek het die boekrolletjie uit die hand van die engel geneem en dit opgeëet,+ en in my mond was dit soet soos heuning;+ maar toe ek dit opgeëet het, is my maag bitter gemaak. 11 En hulle sê vir my: “Jy moet weer met betrekking tot volke en nasies en tale en baie konings profeteer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel