Openbaring 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”
13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”