Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 14
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 14:1

Kruisverwysings

  • +Joh 1:29; Op 5:6; 22:3
  • +Ps 2:6; Heb 12:22; 1Pe 2:6
  • +Op 7:4
  • +Op 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/15, bl. 5

Openbaring 14:2

Kruisverwysings

  • +Op 1:15
  • +2Kr 5:12; Op 5:8

Openbaring 14:3

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:31
  • +Ps 33:3; 98:1; 149:1; Op 5:9
  • +Op 4:6
  • +Op 4:4; 19:4
  • +Op 7:4; 14:1
  • +1Kor 6:20

Openbaring 14:4

Kruisverwysings

  • +Jak 1:27
  • +2Kor 11:2; Jak 4:4
  • +1Pe 2:21
  • +1Kor 7:23; Op 5:9
  • +Eks 23:16; Le 23:15; Jak 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 22

    2006/2/15, bl. 20

Openbaring 14:5

Kruisverwysings

  • +Spr 14:5; Op 21:27
  • +Ef 5:27; Jud 24

Openbaring 14:6

Kruisverwysings

  • +De 4:11; Op 8:13; 19:17
  • +Mt 24:14; Mr 13:10
  • +Han 1:8; Kol 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 19

    2004/12/15, bl. 18

    Onderwyser, bl. 65

Openbaring 14:7

Kruisverwysings

  • +Spr 8:13; Mt 10:28
  • +Ps 19:1; Ro 11:36; Jud 25; Op 4:9
  • +1Pe 4:17; 2Pe 2:9
  • +Han 14:15
  • +Eks 20:11; Ps 124:8; 146:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 19

    2005/10/1, bl. 23-25

    Waak!, bl. 12-14

    Onderwyser, bl. 65

    Bedieningskool, bl. 272-275

Openbaring 14:8

Kruisverwysings

  • +Op 17:18; 18:2
  • +Jes 21:9; Jer 51:8; Op 18:21
  • +Jer 51:7
  • +Op 17:2; 18:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 24

    Jesaja se profesie I, bl. 223-224

Openbaring 14:9

Kruisverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 13:15
  • +Op 13:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 24-25

Openbaring 14:10

Kruisverwysings

  • +Ps 75:8; Op 11:18; 16:19
  • +Op 21:8
  • +Op 20:10

Openbaring 14:11

Kruisverwysings

  • +Mt 25:46; 2Te 1:9; Op 19:3
  • +Op 13:16; 16:2; 20:4

Openbaring 14:12

Kruisverwysings

  • +Op 13:10
  • +Pr 12:13; Op 1:3
  • +Heb 10:38

Openbaring 14:13

Kruisverwysings

  • +Kol 3:3
  • +1Te 4:16
  • +Ro 6:3; 1Kor 15:51

Openbaring 14:14

Kruisverwysings

  • +Da 7:13; Mt 25:31; Han 1:11; Op 1:7
  • +Ps 21:3; Op 6:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 88-89

    “Hele Skrif”, bl. 142

Openbaring 14:15

Kruisverwysings

  • +Mr 4:29
  • +Mt 13:39
  • +Jl 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 88-89

Openbaring 14:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 88

Openbaring 14:17

Kruisverwysings

  • +Op 11:19

Openbaring 14:18

Kruisverwysings

  • +Op 20:9
  • +De 32:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 4

Openbaring 14:19

Kruisverwysings

  • +Mt 13:39; Op 9:11
  • +Jer 12:10
  • +Op 19:15

Openbaring 14:20

Kruisverwysings

  • +Heb 13:12; Op 22:15
  • +Spr 21:31
  • +Jer 25:33

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 14:1Joh 1:29; Op 5:6; 22:3
Op. 14:1Ps 2:6; Heb 12:22; 1Pe 2:6
Op. 14:1Op 7:4
Op. 14:1Op 3:12
Op. 14:2Op 1:15
Op. 14:22Kr 5:12; Op 5:8
Op. 14:31Kr 6:31
Op. 14:3Ps 33:3; 98:1; 149:1; Op 5:9
Op. 14:3Op 4:6
Op. 14:3Op 4:4; 19:4
Op. 14:3Op 7:4; 14:1
Op. 14:31Kor 6:20
Op. 14:4Jak 1:27
Op. 14:42Kor 11:2; Jak 4:4
Op. 14:41Pe 2:21
Op. 14:41Kor 7:23; Op 5:9
Op. 14:4Eks 23:16; Le 23:15; Jak 1:18
Op. 14:5Spr 14:5; Op 21:27
Op. 14:5Ef 5:27; Jud 24
Op. 14:6De 4:11; Op 8:13; 19:17
Op. 14:6Mt 24:14; Mr 13:10
Op. 14:6Han 1:8; Kol 1:23
Op. 14:7Spr 8:13; Mt 10:28
Op. 14:7Ps 19:1; Ro 11:36; Jud 25; Op 4:9
Op. 14:71Pe 4:17; 2Pe 2:9
Op. 14:7Han 14:15
Op. 14:7Eks 20:11; Ps 124:8; 146:6
Op. 14:8Op 17:18; 18:2
Op. 14:8Jes 21:9; Jer 51:8; Op 18:21
Op. 14:8Jer 51:7
Op. 14:8Op 17:2; 18:3
Op. 14:9Op 13:1
Op. 14:9Op 13:15
Op. 14:9Op 13:16
Op. 14:10Ps 75:8; Op 11:18; 16:19
Op. 14:10Op 21:8
Op. 14:10Op 20:10
Op. 14:11Mt 25:46; 2Te 1:9; Op 19:3
Op. 14:11Op 13:16; 16:2; 20:4
Op. 14:12Op 13:10
Op. 14:12Pr 12:13; Op 1:3
Op. 14:12Heb 10:38
Op. 14:13Kol 3:3
Op. 14:131Te 4:16
Op. 14:13Ro 6:3; 1Kor 15:51
Op. 14:14Da 7:13; Mt 25:31; Han 1:11; Op 1:7
Op. 14:14Ps 21:3; Op 6:2
Op. 14:15Mr 4:29
Op. 14:15Mt 13:39
Op. 14:15Jl 3:13
Op. 14:17Op 11:19
Op. 14:18Op 20:9
Op. 14:18De 32:32
Op. 14:19Mt 13:39; Op 9:11
Op. 14:19Jer 12:10
Op. 14:19Op 19:15
Op. 14:20Heb 13:12; Op 22:15
Op. 14:20Spr 21:31
Op. 14:20Jer 25:33
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 14:1-20

Openbaring

14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe. 2 En ek het ’n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters+ en soos die geluid van harde donder; en die geluid wat ek gehoor het, was soos van sangers wat hulleself op die harp+ begelei en op hulle harpe speel. 3 En hulle sing+ as ’t ware ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge;+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend,+ wat van die aarde gekoop is.+ 4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam, 5 en geen leuen is in hulle mond gevind nie;+ hulle is sonder smet.+

6 En ek het ’n ander engel in die middel van die hemel+ sien vlieg, en hy het ewige goeie nuus+ gehad om as blye tyding bekend te maak aan dié wat op die aarde woon, en aan elke nasie en stam en taal en volk,+ 7 en hy het met ’n harde stem gesê: “VREES God+ en gee hom heerlikheid,+ want die uur van die oordeel deur hom het aangebreek,+ en aanbid dus die Een wat die hemel en die aarde en see en waterfonteine+ gemaak het.”+

8 En ’n ander, ’n tweede engel, het gevolg en gesê: “Sy het geval! Babilon+ die Grote het geval,+ sy wat al die nasies van die wyn+ van die toorn van haar hoerery+ laat drink het!”

9 En ’n ander engel, ’n derde, het hulle gevolg en met ’n harde stem gesê: “As iemand die wilde dier+ en sy beeld aanbid+ en ’n merk op sy voorkop of op sy hand ontvang,+ 10 sal hy ook van die wyn van die toorn van God drink wat onverdun in die beker van sy gramskap ingeskink is,+ en hy sal ten aanskoue van die heilige engele en ten aanskoue van die Lam met vuur en swael+ gepynig word.+ 11 En die rook van hulle pyniging styg vir ewig en altyd op,+ en hulle het dag en nag geen rus nie, dié wat die wilde dier en sy beeld aanbid, en elkeen wat die merk+ van sy naam ontvang. 12 Hiér beteken dit volharding vir die heiliges,+ dié wat die gebooie van God+ en die geloof+ van Jesus bewaar.”

13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies+ wat van nou af+ in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle arbeid rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan met hulle saam.”

14 En ek het gesien, en kyk! ’n wit wolk, en op die wolk het iemand soos ’n seun van die mens+ gesit, met ’n goue kroon+ op sy kop en ’n skerp sekel in sy hand.

15 En ’n ander engel het uit die tempelheiligdom te voorskyn gekom en met ’n harde stem geroep na die een wat op die wolk sit: “Steek u sekel in en maai,+ omdat die uur gekom het om te maai, want die oes+ van die aarde is heeltemal ryp.”+ 16 En die een wat op die wolk sit, het sy sekel op die aarde ingesteek, en die aarde is gemaai.

17 En nog ’n ander engel het uit die tempelheiligdom wat in die hemel is,+ te voorskyn gekom, en hy het ook ’n skerp sekel gehad.

18 En nog ’n ander engel het uit die altaar te voorskyn gekom, en hy het gesag oor die vuur gehad.+ En hy het met ’n harde stem uitgeroep na die een wat die skerp sekel gehad het en gesê: “Steek jou skerp sekel in en samel die trosse van die wingerdstok van die aarde in,+ want sy druiwe het ryp geword.” 19 En die engel+ het sy sekel in die aarde ingesteek en die wingerdstok+ van die aarde geoes, en hy het dit in die groot wynpers van die toorn van God geslinger.+ 20 En die wynpers is buitekant die stad getrap,+ en bloed het uit die wynpers uitgekom tot aan die tooms van die perde,+ vir ’n afstand van duisend-seshonderd stadieë.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel