Openbaring 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het my in die krag van die gees+ na ’n wildernis weggevoer. En ek het ’n vrou op ’n skarlakenkleurige wilde dier+ sien sit, wat vol lasterlike name was+ en wat sewe koppe+ en tien horings gehad het. Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:3 Die Wagtoring,2012/6/15, bl. 17
3 En hy het my in die krag van die gees+ na ’n wildernis weggevoer. En ek het ’n vrou op ’n skarlakenkleurige wilde dier+ sien sit, wat vol lasterlike name was+ en wat sewe koppe+ en tien horings gehad het.