Openbaring 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+ Openbaring Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:3 Die Wagtoring,2013/3/15, bl. 23 “Hele Skrif”, bl. 8
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent+ van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon,+ en hulle sal sy volke wees.+ En God self sal by hulle wees.+