-
Lasarus word opgewekDie grootste mens wat nog geleef het
-
-
Kajafas oorreed nou die Sanhedrin om planne te beraam om Jesus dood te maak. Maar Jesus, wat moontlik van hierdie planne te hore kom deur Nikodemus, ’n lid van die Sanhedrin wat hom goedgesind is, gaan daarvandaan weg. Johannes 11:38-54.
-
-
Tien melaatses word genees gedurende Jesus se laaste reis na JerusalemDie grootste mens wat nog geleef het
-
-
JESUS verydel die Sanhedrin se pogings om hom dood te maak deur Jerusalem te verlaat en na die stad Efraim, moontlik net sowat 24 kilometer noordoos van Jerusalem, te reis. Hy bly daar saam met sy dissipels, weg van sy vyande af.
-