-
Honderd jaar onder Koninkryksheerskappy!Die Wagtoring — 2015 | November 15
-
-
2. Hoeveel het moontlik die opdrag gehoor wat in Matteus 28:19, 20 opgeteken is, en waarom sê ons so?
2 Jesus het kort ná sy opstanding met meer as 500 potensiële dissipels vergader (1 Korintiërs 15:6). Dalk het Jesus by hierdie geleentheid die opdrag gegee om vir “mense van al die nasies” te preek. Hierdie werk sou nie maklik wees nie.a (Sien voetnoot.) Hy het vir hulle gesê dat die predikingswerk lank sou voortduur, “tot aan die voleinding van die stelsel van dinge”. Wanneer jy vandag die goeie nuus verkondig, help jy om hierdie profesie te vervul.—Matteus 28:19, 20.
-
-
Honderd jaar onder Koninkryksheerskappy!Die Wagtoring — 2015 | November 15
-
-
a Die meeste mense in hierdie groep het waarskynlik Christene geword. Waarom sê ons so? Omdat die apostel Paulus hulle “vyfhonderd broers” noem. Hy sê ook dat “die meeste [van hulle] nou nog lewe, maar [dat] party ontslaap het”. Dit wil dus voorkom of Paulus en ander Christene baie van die mense geken het wat self gehoor het toe Jesus die opdrag gegee het om te preek.
-