Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ‘Word navolgers van God’
    Die Wagtoring — 2008 | Oktober 1
    • God se Woord vermaan ware Christene: “Word dan navolgers van God, as geliefde kinders” (Efesiërs 5:1). Daardie woorde is ’n merkwaardige aanduiding van God se vertroue in sy aanbidders. Hoe so? Jehovah God het die mens na Sy beeld geskep, ooreenkomstig Sy gelykenis (Genesis 1:26, 27). God het mense dus eienskappe gegee wat met sy eienskappe ooreenkom.a Wanneer die Bybel Christene dus aanspoor om “navolgers van God” te word, is dit asof Jehovah self vir hulle sê: ‘Ek glo in julle. Ek weet dat julle die vermoë het om in ’n mate soos ek te wees, al is julle onvolmaak.’

  • ‘Word navolgers van God’
    Die Wagtoring — 2008 | Oktober 1
    • a Om na God se beeld gemaak te wees, het volgens Kolossense 3:9, 10 te doen met persoonlikheidseienskappe. Diegene wat God wil behaag, word aangespoor om hulle te beklee “met die nuwe persoonlikheid, wat . . . vernuwe word na die beeld van die Een [God] wat dit geskep het”.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel