Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vertroosting vir dié wat ly
    Die Wagtoring – 2003 | Januarie 1
    • God het die mens nie geskep om te ly nie. Inteendeel, hy het vir die eerste mensepaar, Adam en Eva, ’n volmaakte verstand en liggaam gegee, ’n pragtige tuin as ’n tuiste vir hulle voorberei en vir hulle sinvolle, bevredigende werk gegee (Genesis 1:27, 28, 31; 2:8). Maar hulle toekomstige geluk het daarvan afgehang dat hulle God se heerskappy erken sowel as sy reg om te besluit wat goed en wat kwaad is. Daardie Goddelike reg is voorgestel deur ’n boom wat “die boom van die kennis van goed en kwaad” genoem is (Genesis 2:17). Adam en Eva sou toon dat hulle aan God onderworpe is as hulle sy bevel gehoorsaam om nie van daardie boom te eet nie.a

  • Vertroosting vir dié wat ly
    Die Wagtoring – 2003 | Januarie 1
    • a In sy voetnoot by Genesis 2:17 beskryf The Jerusalem Bible “die kennis van goed en kwaad” as “die mag om te besluit . . . wat goed en wat kwaad is en om in ooreenstemming daarmee op te tree, ’n aanspraak op volkome sedelike onafhanklikheid waardeur die mens weier om sy status as ’n geskape wese te erken”. Dit voeg by: “Die eerste sonde was ’n aanval op God se soewereiniteit.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel