Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • God gee vir jou om
    Die Wagtoring – 1996 | Maart 1
    • Dawid was nietemin deur al hierdie beproewinge daarvan oortuig dat Jehovah persoonlik vir hom omgee. “Dat ek ’n vlugteling was, het u self berig”, het hy in ’n gebed tot Jehovah gesê. Ja, vir Dawid was dit asof Jehovah al sy beproewinge neergeskryf het. Toe het Dawid bygevoeg: “Sit tog my trane in u leersak. Is hulle nie in u boek nie?” (Psalm 56:8, NW).a Met hierdie analogie het Dawid die vertroue uitgespreek dat Jehovah nie net van die situasie bewus was nie, maar ook van die emosionele uitwerking daarvan.

  • God gee vir jou om
    Die Wagtoring – 1996 | Maart 1
    • a ’n Leersak was ’n houer wat van diervel gemaak is en is gebruik om dinge soos water, olie, melk, wyn, botter en kaas in te hou. Antieke bottels het baie verskil in grootte en vorm, waarvan party leersakke en ander weer houers met nou nekke en proppe was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel