Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1991 | Augustus 1
    • Die boek Spreuke bevat baie verse wat losstaande, pittige brokkies raad bevat, maar Spreuke 27:23 is deel van ’n groep verse: “Gee noukeurig ag op die voorkoms van jou skape, rig jou aandag op die troppe vee; want ’n skat is nie vir ewig nie—of sal ’n kroon wees van geslag tot geslag? As die gras verdwyn en die jong gras verskyn en die bossies van die berge bymekaargemaak word, dan is daar lammers vir jou kleding en bokke as ’n koopprys vir grond, en genoeg bokmelk as voeding vir jou, as voeding vir jou huis en as lewensonderhoud vir jou diensmeisies.”—Spreuke 27:23-27.

  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring – 1991 | Augustus 1
    • Spreuke 27:26, 27 maak melding van een vrug van hierdie arbeid—voedsel en klere. Die beskrywing is nou wel nie van luukse geriefskosse of van spesiale fynproewersdisse nie, en dit gee ook nie aan ’n arbeider rede om klere volgens die nuutste ontwerpersmode of van die beste materiaal te verwag nie. Maar as hy bereid was om hard te werk, kon die herder van die kudde melk (en dus ook kaas) asook wol vir die weef van duursame klere verkry.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel