Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Redding is moontlik wanneer God wraak neem
    Die Wagtoring – 1989 | Mei 15
    • Jehovah luister na sy knegte se smekinge. Habakuk vra: “Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie”? Ja, daar is geen geregtigheid nie, en die goddeloses omsingel die regverdiges. Maar God hoor wel, en hy ‘wek die Chaldeërs op’ om sy straf te voltrek. Maar hoe kan hy ’n oorlogsugtige moondheid gebruik? Die profeet wag op God se antwoord en verwag ’n teregwysing.—1:1–2:1, vgl. NW.

  • Redding is moontlik wanneer God wraak neem
    Die Wagtoring – 1989 | Mei 15
    • o 1:2-4—Habakuk se geloof in Jehovah as ’n God wat boosheid nie duld nie, het hom laat vra waarom goddeloosheid so algemeen is. Hy was bereid om sy denke te laat wysig (2:1, vgl. NW). Wanneer ons wonder waarom sekere dinge geduld word, moet ons vertroue in Jehovah se regverdigheid ons eweneens help om ons ewewig te behou en op hom te wag.—Psalm 42:6, 12.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel