Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jy is waardevol in God se oë!
    Ontwaak! – 1999 | Junie 8
    • Jesus het byvoorbeeld die volgende gesê toe hy die individuele waarde van elkeen van sy dissipels toegelig het: “Word twee mossies nie vir ’n muntstuk van geringe waarde verkoop nie? Tog sal nie een van hulle sonder julle Vader se wete op die grond val nie. Maar selfs die hare op julle kop is almal getel. Moet dus nie vrees nie: julle is meer werd as baie mossies” (Matteus 10:29-31). Dink net wat daardie woorde vir Jesus se eerste-eeuse luisteraars moes beteken het.

  • Jy is waardevol in God se oë!
    Ontwaak! – 1999 | Junie 8
    • Snap jy Jesus se bemoedigende illustrasie? As Jehovah selfs klein voëltjies waardevol ag, hoeveel te meer sal sy aardse knegte nie vir hom kosbaar wees nie! By Jehovah raak nie een van ons in die massa verlore nie. Elkeen van ons is so kosbaar vir Jehovah dat hy selfs van die kleinste besonderheid omtrent ons bewus is—tot die hare op ons kop is almal getel.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel