-
Die afrekening oor die gebruik van Christus se fondseWêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
-
-
3. Hoe het die diensknegte die talente wat hulle voor sy vertrek van die heer ontvang het gedurende sy afwesigheid gebruik?
3 “Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie. Want dit is soos ’n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. En aan die een gee hy vyf talentea en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan. En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin. Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer weggesteek.
-
-
Die afrekening oor die gebruik van Christus se fondseWêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”
-
-
a ’n Griekse silwertalent het 20,4 kilogram geweeg.
-