-
Hoe moet ons tot God bid?Ontwaak! – 2012 | Februarie
-
-
Jesus het gesê: “Julle moet dan só bid: ‘Ons Vader in die hemele, laat u naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. Gee ons vandag ons brood vir hierdie dag; en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het. En bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.’”—Matteus 6:9-13.
-
-
Hoe moet ons tot God bid?Ontwaak! – 2012 | Februarie
-
-
“Gee ons vandag ons brood vir hierdie dag.” Nadat Jesus voorkeur gegee het aan God se naam en Koninkryk, het hy die aandag op ons behoeftes gevestig. Sy woorde toon dat ons nie veel meer moet probeer verkry as wat ons “vir hierdie dag” nodig het nie. Ons moet eerder ag slaan op die raad in Spreuke 30:8: “Gee my nie armoede of rykdom nie. Laat my die voedsel verslind wat vir my voorgeskryf is.”
-