-
Hoe moet ons tot God bid?Ontwaak! – 2012 | Februarie
-
-
Jesus het gesê: “Julle moet dan só bid: ‘Ons Vader in die hemele, laat u naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. Gee ons vandag ons brood vir hierdie dag; en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het. En bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.’”—Matteus 6:9-13.
-
-
Hoe moet ons tot God bid?Ontwaak! – 2012 | Februarie
-
-
“Vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het.” Die woord “skulde” beteken hier “sondes”.c Ons almal is gehoorsaamheid aan God verskuldig. Wanneer ons dus aan hom ongehoorsaam is, of teen hom sondig, loop ons skuld as ’t ware op. Jehovah is egter gewillig om hierdie skuld te vergewe as ons diegene wat teen ons sondig, vryelik vergewe.—Matteus 18:21-35.
-